Peter Berg

Peter Berg
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 11 Maart 1964 (1964-03-11)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Vervaardiger, akteur, en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Peter Berg (gebore 11 Maart 1964) is 'n Amerikaanse vervaardiger, akteur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Very Bad Things (1998), Collateral (2004), en Lone Survivor (2013), en in die televisiereeks Chicago Hope (1994).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search